Skip to product information
Wine Bag | Baie Dankie
R79
1 / 4
Baie Dankie… dat jy 'n goeie vriendin is!
Baie Dankie… dat jy die beste Ma is!
Baie Dankie… dat jy JY is!
... Dis die perfekte geskenk om enige tyd dankie te sê.
Kry maar 'n paar van hulle sodat jy 'n unieke geskenk beskikbaar het vir daardie spesiale oomblik.
Dimensions: 350 mm x 130 mm
Proudly made in South Africa.